Text Size
Saturday, October 20, 2018
Top Tab Content

"Die besoek was heavy awesome. Toe ons daar aankom, het Johan (die persoon wat daar werk) ons gewys waar Rehoboth begin het en hoe ver hulle gevorder het die laaste paar jaar.

Rehoboth is 'n kinderhuis/kliniek waar klein kindertjies en babas is wat AIDS het woon.

Dit was skokkend om te sien hoe die kindertjies gelyk het toe hulle daar aankom, maar net so awesome om te sien hoe hulle gegroei het en hoe hulle
verbeter het met net 'n bietjie liefde en aandag.

Dit was 'n voorreg om met die klein kindertjies te speel en te sien hoe baie hulle dit geniet het.

Ek kan nie wag vir die volgende visit nie!" - Monique Theron

 

Thank you to Wimpy for donating a variety of children's toys that were handed out to the kids at the end of the visit.

 

 

 

 

Click on the logo above to visit the

ONE WAY PRODUCTIONS website

 
  • Twitter: OneWay_Youth
  • Facebook Page: 35297756932
  • External Link: www.one-way.co.za/index.php?format=feed&type=rss

Upcoming Events

No current events.

Gallery