Text Size
Saturday, October 20, 2018
Top Tab Content

Community Visits

"Vrydag middag het ses kinders saam met One Way na 'n kindershuis toe gegaan. Dit was verskriklik lekker! Ons het daar aangekom en het toe dadelik met die kinders begin speel. Wel dit was nou nadat hulle van blydskap begin skree het. Ons het met hulle gespeel vir 2 of 3 ure. Dit het vir ons baie beteken om te sien hoe daardie kinders se gesiggies lyk net om te weet dat ons vir hulle gaan kuier het. Binne 10 minute het hulle vir my begin sê "I love you", ek wou begin huil want dit het my regtig aangaraak. Voordat ons wou ry, het een van die One Way leiers wat gebid het, begin huil van blydskap. Dit was wonderlik!" - Amorey Vorster

"The children were so happy to see us - we played soccer, sang songs and just socialized. Then at the end of our visit they also sang a song to us that was so beautiful. It was an awesome experience for my friends and I." - Ernst Herman

 

A couple of our One Way leaders dedicated their morning to make a difference in our community.

We went to three homes in the Port Shepstone area. Mamaluv - a home for babies, Khayalethu Shelter - a shelter for boys and Emseni - one of the biggest homes on the South Coast. We took a few games with, but our main focus was to give them love. To show them that no matter what's happened in their past or how difficult their circumstances are, God loves them - that in Him exists happiness and a hope for their future.

Mamaluv

"Ek het Saterdag die voorreg gehad om my liefde vir God met die babas te deel wat nie liefde van 'n ouer het nie. Dit was vir my 'n skok om te sien hoeveel sulke babas daar is. Maar natuurlik was dit great om te sien hoe hulle glimlag as jy hulle optel en net bietjie vashou. Dit laat 'n mens net weer besef wat jy alles het om voor te lewe deur die genade van God."  Elma-Marie Coetzee, 14

Khayalethu Shelter

"What an amazing experience! Armed with three guys that don't know much about kids and a couple of games we ventured into a children's home in a 'dodgy' part of Port Shepstone. Seven guys aging around the age of eight years old, not having much interaction with the world seemed very cautious at first, but when the ice finally broke after some laughter, typical boys came out. Hungry for love and interacting they gladly recieved attention from us and love as with God any heart can be mended."  Sean Fourie (Diensjaar)

Emseni

 

Page 3 of 3

3
Next
End

Click on the logo above to visit the

ONE WAY PRODUCTIONS website

 
  • Twitter: OneWay_Youth
  • Facebook Page: 35297756932
  • External Link: www.one-way.co.za/index.php?format=feed&type=rss

Upcoming Events

No current events.

Gallery