Text Size
Monday, May 27, 2019
Top Tab Content

Gallery

‘n Nuwe jaar, ‘n nuwe begin. Die nuwe graad 8’s van 2010 skop die jaar af met ‘n groot “BANG” by een van Hoërskool Suid Natal se sokkies. Die sokkie was spesiaal net vir die graad 8’s om hulle in te lyf vir die jaar wat voorlę. Die sokkie was ‘n groot sukses gewees en ek glo die graad 8’s het hulself gate uit geniet, al was hulle vol meel en eiers. Die hele aand was die dansvloer vol graad 8’s wat hulle spesiale dansie gedoen het met groot glimlagte op hul gesigte, wat net weereens bewys dat daar NIKS is wat hulle kan onderkry nie. Mag dit ‘n wonderlike jaar vir die graad 8 groep van 2010 wees!

                                                                                  

                                                                                  

Page 15 of 15

15
Next
End

Click on the logo above to visit the

ONE WAY PRODUCTIONS website

 
  • Twitter: OneWay_Youth
  • Facebook Page: 35297756932
  • External Link: www.one-way.co.za/index.php?format=feed&type=rss

Upcoming Events

No current events.

Gallery